kommentaar: Ek het nou net na jou liedjie geluister,dit is baie goed!!!!
Administratiewe terugvoer: Baie dankie Sonnette, jou kommentaar beteken vir my baie. Binne twee weke sal die eerste 7 liedjies van my album om my webwerf geluister kan word. Laat weet my gerus wat jy daarvan dink. Groete Mariska
kommentaar: Hi this is a brilliant website of a stunning girl ,Do you have any cd's that i can buy?
Administratiewe terugvoer: Thank you for the comment. My cd will be launched at the end of the year. By the end of this month you will be able to listen to my seven songs on my website. Regards Mariska
kommentaar: Jou webtuiste lyk stunning. Ek kan nie wag vir die Wildsfees nie!
Administratiewe terugvoer: Baie dankie Retha vir die kompliment. Gaan gerus na my blogspot by www.mariskamusic.blogspot.com vir nog inligting. Groete Mariska
Geplaas: Junie 17, 2010
geplaas deur: Naam: Willem Venter Onderwerp: Mariska e-pos: Kontak
kommentaar: Hou gerus vir Mariska dop sy gaan nog groot hoogtes bereik
Administratiewe terugvoer: Baie dankie vir kompliment. Groete Mariska
Naam: Sunnete
Ek het nou net na jou liedjie geluister,dit is baie goed!!!!
Administratiewe terugvoer: Baie dankie Sonnette, jou kommentaar beteken vir my baie. Binne twee weke sal die eerste 7 liedjies van my album om my webwerf geluister kan word. Laat weet my gerus wat jy daarvan dink.
Groete Mariska